Die Gatjie Boskamp
Location / Contacts
- Address : Theerivier, Citrusdal, 7340
- Phone : +27 (0)83 591 7199
- Mail : diegatjieboskamp@gmail.com
Description
‘n Boskamp tussen die berge. Geen krag. Gras staanplek met waterkraan. Lapa van 8×8 meter vir die koue winters aande.
Twee 4×4 roetes waarvan beide begeleide roetes is. Een in die berge vir die pragitge uitsig oor die vallei en om meer te leer van die fynbos. Die ander roete is ‘n rivier roete met klip en die bedreigde Clanwilliam rooivlerkie.
Indien u boek vir meer as 10 mense is die hele kamp net vir julle. Spitbraai en ete kan gereël word vir groepe van 20 tot 40.
Accommodation

60.00 / night
The camp can easily accommodate 30 people, with sufficient shade under young willow trees and ...Camping Sites
Max Guests: 6 persons
Facilities
Activities
4 X 4 Bird watching Cycling Hiking Mountain biking Scenic drives Swimming pool
Location / Contacts
- Address : Theerivier, Citrusdal, 7340
- Phone : +27 (0)83 591 7199
Add Review