Search
  • You have no bookmark.

Your Wishlist : 0 listings

Sign In

Groenriviersmond Akkommodasie

Description

Ons wil net vir ons gaste akkommodasie bied waar hul die stilte van die Namakwa, sonder selfoon ontvangs en die daaglikse gewoel en geraas van die stad, kan ervaar. Braai en kuier saans onder die oop sterre ruim en ervaar die wonder van die natuur.

Houthuisies in die veld, ten volle selfsorg toegerus, bied absolute privaatheid met klein wild, verskeie vo?lsoorte en slegs die gedruis van die see as geselskap.

As u slegs verby ry, kom geniet heerlike vars skons en pannekoek by die teetuin.

Die kuslyn van Groenrivier bied pragtige tonele vir die natuurliefhebber en ook die pragtige rots tonele wat u op u staptoere sal beleef. Vanaf ‘Brand se baai, in die suide, tot by die Spoegrivier kan u teen die kus ry, 120 km, 4×4 roete in onbewoonde gebied. Pragtige blomme in ons blomseisoen en vygies is ‘n lus vir die oog.

Met ons gasvryheid wil ons u bederf op u toer.

At Groenriviersmond we offer luxurious accommodation that is fully equipped with all the modern necessities whilst surrounded with the natural beauty that is on offer. Small game, various bird species and the sound of the ocean is only some of the gems that Namaqualand offer its visitor.

From ‘Brand se Baai, in the south to where the ‘Spoegrivier, flows into the cold Atlantic ocean visitors can drive along the uninhabited coast line.

Groenriviersmond also offers overnight facilities for tour groups ranging from 2 to 60 persons. Barbeque facilities as well as an entertainment area is on offer for our visitors. Ablution facilities include showers with warm water and osmosis water filtration systems. Visitors are welcome to bring their own camping gear or use our sheltered tents.

The fully equipped farmhouse with en-suite bathrooms and spacious eating area is equipped to offer breakfast and other meals. The fully equipped cottage in the field offers absolute privacy for the visitor.

Come and enjoy our warm hospitality.

Accommodation

 60.00 / night

Camping

Max Guests: 6 persons
Basiese kampeergeriewe, slegs sonkrag.
 600.00 / night

Chalet – 2 persons

Max Guests: 2 persons
Houthuisies in die veld, ten volle selfsorg toegerus, bied absolute privaatheid met klein wild, ...
 450.00 / night

Chalet – Single person

Max Guests: 2 persons
Houthuisies in die veld, ten volle selfsorg toegerus, bied absolute privaatheid met klein wild, ...

Activities

4 X 4 Bird watching Hiking Mountain biking Night drives Quad bikes

Add Review

Your email is safe with us.
Service
Friendliness
Cleanliness
Visit Again?
5.0 Your Score

    Booking Enquiry

    Terms of Use

      Contact Us

      Terms of Use