Klub Louico
Location / Contacts
- Address : Plot 87, Stilfontein, 2550
- Phone : +27 (0)73 427 9330
- Mail : klublouico@lantic.net
Description
Kom geniet die heerlike plaas atmosfeer by Klub Louico, ‘n veilige plek met Christelike beginsels.
Ons is slegs 25 km buite Klerksdorp, 6 km van die Gholfbaan en 3 km vanaf die Leeuplaas gelee. Die karavaanpark bestaan uit 60 afgemerkte staanplekke, met kragpunte en 3 ablusieblokke. Al die staanplekke het gras en heerlike koeltebome.
Die oord beskik oor 3 koue swembaddens, ‘n putt-putt baan, volleybal, 171 m supertube, 20 m spoedwaterglybaan, ‘n pooltafel, kafee, saal en ‘n Cowboy kroeg.
U is welkom om u eie 4-wielmotorfietse (quad bikes) saam te bring. Let asseblief daarop dat die kroeg slegs oop is tydens funksies.
Bring die hele gesin en kom geniet die atmosfeer!
Accommodation

Caravan Park
Max Guests: 4 persons

Chalets
Max Guests: 6 persons
Facilities
Activities
Items Reviewed - 2
Annelize
These prices is incorrect we were ripped of we were charged 230 per person per night and then still have to pay R20 per person for the water slides and buy elastic bands for the super water slide. It’s wasn’t worth it at all I will never book in again. I’ll spend my money elsewhere
Jesselee
Dit was nou verseker n lekker naweek , vriendlike diens en n netjiese skoon slaapplekkie. Sal verseker weer daar gaan boek net langer bly.
Location / Contacts
- Address : Plot 87, Stilfontein, 2550
- Phone : +27 (0)73 427 9330
Add Review