Search
  • You have no bookmark.

Your Wishlist : 0 listings

Sign In

2 – 6 Bed Selfsorg Woonstelle

Al die selfsorg-woonstelle is volledig toegerus met ?n?DSTV. Gaste moet wel hul eie swemhanddoeke , skoonmaakmiddels en afdroogvadoeke bring.
Eenhede vir 2 tot 6 persone met en sonder see-aansig en met en sonder balkonne. Badkamers beskik oor storte en/of baddens.
Grondeenhede het ‘n stoepie na buite met tafel en stoele.
8 eenhede het ‘n balkon, braaigeriewe en see-aansig.

Prev Post
Lancewood Tipi Lodge
Next Post
Dune Chalets

Add Comment

Your email is safe with us.