
Chalet – 2 persons
Houthuisies in die veld, ten volle selfsorg toegerus, bied absolute privaatheid met klein wild, verskeie voëlsoorte en slegs die gedruis van die see as geselskap.
Aandete (R160-00 per persoon) en ontbyt (R80-00 per persoon) beskikbaar.
Add Comment