
Die Sarel Cilliers Geloftesaal
Skoolgroepe met hul eie slaapsakke is welkom om te oornag in die Sarel Cilliers Geloftesaal.
Maaltye is beskikbaar op aanvraag.
Begeleide toere en gidse is beskikbaar op aanvraag. Kontak ons vir pryse en meer inligting. Vooruit besprekings is noodsaaklik.




Add Comment