
Kampering
Die kampplek kan tot 30 kampers akkomodeer, maar slegs een groep word op ‘n keer toegelaat.
Daar is ‘n lieflike braailapa wat ideaal is vir saamkuier. Daar is ook ‘n mini-kombuis met ‘n yskas/vrieskas.
Die ablusiegeriewe het warmwater storte en toilette. Daar is ook opwasgeriewe.
Add Comment