
Tented Camp
Die kamp is in ‘n droë rivierloop tussen doringbome. Daar is drie chopper tente en drie 5 x 5 tente, almal met opgemaakte beddens. Die kombuis is volledig ingerig, storte het warm water vanaf ‘n ‘donkie’, die toilette is doef-poefs en daar is ‘n lekker braai. Ligte werk met sonkrag.
Add Comment